Geanker in Geloof

Hoofborg van die skool

W H A T S A P P - G R O E P E

2 0 2 4


Ouers/voogde en leerders, kry al jou inligting op ons WhatsApp-groepe. 


Daar is 'n WhatsApp-groep gestig vir elke graad en 'n algemene groep 

waarop algemene inligting geplaas sal word. 


Gebruik die skakel om by die groepe aan te sluit.


Graad 8 - Graadvoogde: Me Pelzer en Mnr Fourie

https://chat.whatsapp.com/F7l5VY4L0lQA0chpGUoI3z


Graad 9 - Graadvoogde: Me Greyling en Mnr Goosen

https://chat.whatsapp.com/CsN8gd6GUMQ5ofsCNZW4Ww


Graad 10 - Graadvoogde: Mee Baumann en Froneman

https://chat.whatsapp.com/GUfj7H0P7ic8bIEKc1Yajl


Graad 11 - Graadvoogde: Me Nortje en Mnr Van Wyk

https://chat.whatsapp.com/ETn0hCkQNVpCqqmqDKyhUT


Graad 12 - Graadvoogde: Mee Swanepoel en Pothas

https://chat.whatsapp.com/FEQ4gVPA4uR3Ff2Ak3h6Jc


Skoolgelde per jaar:
Enkel leerder - R16 300
Gesin - R26 300

Missie en Visie

MISSIE:  Dit is ons uitnemende strewe om gedissiplineerd, trots en positief geanker in Christus en in mekaar te leef.

VISIE:  Om 'n gelukkige en suksesvolle, volwassene, Geanker in God se Woord, die wêreld in te stuur.