Sport

Sterker, groter, verder, beter, vinniger, harder, kragtiger – 'n resep wat Die Anker-span onaantasbaar maak. Ons sportsterre streef ook daarna om altyd hul beste te gee en daarom word ons sportprestasies net al hoe groter en beter jaar na jaar. Ons deelname aan die verskillende sportaktiwiteite sal altyd so geskied dat dit volgens alle norme en etiek opvoedkundig verantwoordbaar en verantwoordelik sal wees. Daar sal altyd gepoog word om massadeelname te bevorder.

  • Atletiek

  • Gholf

  • Hengel

  • Hokkie (Seuns en Dogters)

  • Jukskei

  • Krieket

  • Landloop

  • Netbal

  • Rugby en 7's rugby

  • Skaak

  • Skyfskiet

  • Swem

  • Tennis