Geanker in Geloof
W H A T S A P P - G R O E P E
2 0 2 3
Ouers/voogde en leerders, kry al jou inligting op ons WhatsApp-groepe.
Daar is 'n WhatsApp-groep gestig vir elke graad en 'n algemene groep
waarop algemene inligting geplaas sal word.
Gebruik die skakel om by die groepe aan te sluit.
Graad 8 - Graadvoogde: Me Pelzer + Me Warnick
https://chat.whatsapp.com/CsN8gd6GUMQ5ofsCNZW4Ww
Graad 9 - Graadvoogde: Me Baumann + Me Greyling
https://chat.whatsapp.com/GUfj7H0P7ic8bIEKc1Yajl
Graad 10 - Graadvoogde: Me Nortje + Me Swanepoel
https://chat.whatsapp.com/ETn0hCkQNVpCqqmqDKyhUT
Graad 11 - Graadvoog: Me Pothas
https://chat.whatsapp.com/FEQ4gVPA4uR3Ff2Ak3h6Jc
Graad 12 - Graadvoog: Me Schoeman
Missie en Visie
MISSIE: Dit is ons uitnemende strewe om gedissiplineerd, trots en positief geanker in Christus en in mekaar te leef.
VISIE: Om 'n gelukkige en suksesvolle, volwassene, Geanker in God se Woord, die wêreld in te stuur.